Home > Term: Regulasies
Regulasies
Dikwels amptelik van aard of van owerheidsweë: Regulasies, reëls, kodes, statute of wette. 'n Regulasie opstel of uitvaardig. Iets by regulasie bepaal of voorskryf. Aan 'n regulasie voldoen. Regulasies gehoorsaam, navolg. Binne die regulasies bly.
- Jenis Kata: noun
- Industri / Domain: Pendidikan
- Kategori: Pengajaran
- Company: Teachnology
0
Penulis
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)